Goeie dag,
Ek sit met die probleem dat soms tydens produksie, wanneer consumption gepos word, die inskrywings verkeerd apply.
Die ILE se Lot No. is byvoorbeeld = 12345, maar in sy application entries kan ek sien dat 'n entry met 'n ander lot no (=55555) daar teen apply.
Nog erger, die ILE wat geskep word se Lot No. = 12345 en qty = -50, maar die ILE met Open = YES, Lot No. = 55555 se remaining qty word verander.
Die effek daarvan is dat som van die Item (selfde variant, selfde location) se quantity = remaining quantity, maar as ek per lot begin optel is dit verkeerd.
//# 2007/03/20 - Added - BEGIN
Kan mens die Item Application entry se "Inbound Item Entry No." verander en die Lot no. op die ILE verander asook die Remaining quantity aanpas? Maar wat van die kostes?
//# 2007/03/20 - Added - END
Help asseblief!!
Kind Regards,
Ewald Venter
0